Total Pageviews

Saturday, February 11, 2012

Lafras se skool fotos




Agter Mnr Kok, Juf la Grange, ...., Mnr Hanekom, Mev Brink
Voor:  Juffrou Loubser?,  Meneer Smit, Juffrou Reitz, mnr Paksinos...





Die Krynauws


Die Haumans


19?? Wie is almal?


Monday, September 26, 2011

Algemene fotos

meer oor Vanwyksvlei by www.vanwyksvlei.org







Standerd 8 1957
Agter: Lettie Bruwer, Ben Jovner, Dina Strumpher, Johan Brink, Caroline Oberholzer.
Middel; Mnr.Hanekom, mev. Hauman, mnr. Mostert, mev. Brink
Voor: Nico Steenkamp, Maretha Fourie, Izak Smit



Die Blou en Wit Span 1959 

Agter: Piet Fourie, Martin Strumpher, Claudius Vermeulen, Timmy Alston, Gawie jacobs, Andrew Ludick, Johannes Smit, Danie Brink Alex Bruwer

Sittend: Gerhard Visser, Kubus Smit, Frank Kokt, Mnr Nico hanekom, Appie Smit, Christiaan Oberholzer, Gabriel Louw

Voor: Kolie de Kock
Atletiek 1963

Voor:  Babsie van Wyk, ,,,Fourie, .....Jooste

2e ry: Johnny...Erna van Wyk, ..de kock..., Francois Burger, Alta de Wet, Marietta louw, Chris Pieters, Jan Louw

3e ry:  Gert White, Petro van der Westhuizen, Rina van Wyk, Mnr Hanekom, ,...Fourie, Hester van Wyk, Dawid Rossouw, Miemie van Wyk, Sandra Hattingh,  Martha van der Merwe (Joy)

4e ry: Stompie Burger, Gert Visser, Louis Jordaan, Annien Pieters, Martha de Bruyn, Elba Visser, Jossie van Wyk, Petronella Louw, Van Zyl brink. Gert le Roux

5e ry: Deon de Kock, Andre Jooste, Wollie Strumpher, Gawie van Wyk(Patrys), Willie Smit, Christo White, Cecile Burger, Josephine Oberholzer, Wilmien Mocke, Magrieta de bruyn, Ruben Avenant, Daantjie Neethling

Burgerstrandhuis 1959


Voor: Japie Bothma, Lafras Moolman, Phillip Burger, Annien Pieters, Anette Visser, Josephine Oberholzer, Marie Fourie, Tyre Coetzee, Carel van der Merwe, Stefan Latsky



2e ry: Servaas de Kock, Ruben Avenant, Soekie Burger, Louisa Easton, Cecile van der Westhuizen, Mnr  Hanekom, mev Brink, Cecile Burger, Petronella louw, Jossie van Wyk, Kobus le Roux, Gabriel louw



3ery: Boetie Oberholzer, Anna Visser, Tollie Walters, Marie Brink, Betsie Easton, Aletta White, Rina Strumpher, Rina Cloete, Aletta White, Maritha Reitz, Alita Walters, Marie van der Westhuizen



4e ry: Kolie de Kock, Timmy Alston, Danie Brink, Johannes Smit, Martin Strumpher, Andrew Ludick,  Pieter Fourie, Fasie de kock, Appie Augustyn,  Schalk Burger



  Burgerstrandhuis 1963
Heel agter: Wesley Alston, Van Zyl Brink, Andry Jooste, Danie Neethling, Christo White, Steve Gous, Wollie Strumpher, Frikkie Luttig, Gawie Rossouw

1e ry van agter: Hendrik Cloete, Francois Smit, Louis Jordaan, Mev Brink, Mnr Hanekom, Juff van Greunen, Petronella Louw, Emelie Jacobs, Gerda van Wyk

2e ry van agter: Elba Visser, Annien Pieters, Herma Burger, Martha van der Merwe, Petro van der Westhuizen, Bettie van der Merwe, Josephine Oberholzer, Rina van Wyk, Sandra Hattingh, Magrietha de Bruyn

2e ry van voor: Johan Joubert,  Johan Burger, James Easton, Johhnie Visser, VDS Brink, Pieter de Kock, Johan Visser, Gert Visser, Gert le Roux, Gert White, Jan van Wyk

Voor: Kotie de Bruyn, Alta de Wet, Magda Moolman, Marie Vermeulen, Miemmie van Wyk, Huibrecht Boma, Martha de Bruyn, Marie Fourie, Marietta Louw

En meer as 50 windpompe in minder as 1. 5 kilometer: 'n wereld rekord!!


 Klas van 1959 standerds 1 en 2
Agter: James Easton, Francois Smit, Van Zyl brink, Wollie Strumpher, Jan Bruwer, Jan van Wyk
en dan: Wesley Alston, Hendrik Cloete, Paul Vos, Louis Jordaan
en wat sit: Herma Burger, Sandra Hattingh, Juffrou Loubser, Martha de Bruin, Petro van der Westhuizen, Martha van der Merwe, Marie Vermeulen
en heel voor: Stompie Burger, Magrieta de Bruin, ... van der merwe, Rina Oberholzer, Jannie jacobs




 Burgerstrandhuis 1968



 Van der Spuy, Wesley Alston, Tollie Burger, Francois Burger en Van Zyl speel karretjie ~ 1957









Die GROOT vloed Maart 1961



meer oor Vanwyksvlei by www.vanwyksvlei.org


Hierdie foto is geneem tydens die groot vloed van 1961.  Die foto is deur die pers geneem   in die helikopter se deur.   My Pa,  Stoffel Pieters was op daardie stadium siek met mangelontsteking op die plaas Leeukolk.

Dit het baie gereën,  wat dit onmoontlik gemaak het om deur die Rooidamleegte, sowel as Steenkampskolkleegte te kom.  Dr Hattingh het die die helikopter laat kom.  Dit was dan ook die eerste helikopter wat in  Van Wyksvlei geland het en was dus ‘n  groot aardigheid.

Op die foto verskyn van links na regs:   my suster, Annien(Pieters) nou Kriel met die pakkie Penisillien pille in haar skoolrok se sak-sy was toe in St 5;  myself, Chris Pieters – in Sub B;   Irma Sutherland  in St 1-die dogter van Hendrik en Hettie Sutherland van die plaas,  Rising Star;  en dan Annette Visser  in St 7,  suster van Gerhard Visser  van die plaas,  Verkeerdevlei.  Die kakie klere wat ek aangehad het was gemaak deur Ant Meraai Neethling,  vrou van  oom Piet Neethling wat in Die Lande gebly het.

Die helikopter het eers geland op Verkeerdevlei om vir Annette af te laai, daarna op Leeukolk waar ons ander drie stuks afgeklim het.

Daarna het die helikopter na die Smartsindikaatdam naby Britstown vertrek , waar mense ook in nood verkeer het tydens die vloed.

Chris Pieters